Swem

By November 5, 2018SPORT

Die volgende swemmers van Knysna Laerskool het deelgeneem aan die Freda Barnard gala vanaf Vrydag tot Sondag die afgelope naweek:

Emma Swart – goud 400m vryslag en sy kwalifiseer vir SA Level 2
Sebastian Swart – brons 400m vryslag
James Reardon – silwer 100m vryslag, silwer 100m vlinderslag, gold 50m vlinderslag, gold 50m rugslag, brons 50m vryslag en hy kwalifiseer vir SA Level 3
Bella Reardon
Ula van der Merwe
Izi van der Wath
Erin Michaelides
Margot Michaelides

Persoonlike beste tye is deur almal geswem. Julle maak Laerskool Knysna geweldig trots!

(Berig verskaf)

Next Post