GRADE 4 - 6 TEACHERS
GRAADHOOF: MEV. ILZE STOKER (Afr)
Kwalifikasies: HOD Senior Primêr, Diploma in Remediëring
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Swem en Nasorg
Geskiedenis: Sy het gematrikuleer in Graaff-Reinet by Hoër Volkskool. Daarna het sy vir 3 jaar by die Onderwyskollege in Port Elizabeth studeer. Sy voltooi haar studies en behaal haar HOD by die G.R.O. Daarna gee sy onderwys vir 7 jaar by H.F. Verwoerd Skool in Kimberley. Daarna gee sy vir 6 jaar onderwys by Elizabeth Conradie (Kimberley) vir Liggaamlik- en leergestremde kinders en behaal haar diploma in Remediëring. Sy verhuis na Sedgefield en later na Knysna en is tans betrokke by die Laerskool vir 12 jaar.
MRS. JANE SPIES (Eng)
Qualifications: ED III Junior Primary
Extra-mural Activities: Nasorg, Afrikaans Didaktiese hulp
History: Sy het aan die Hoërskool George haar Hoërskoolloopbaan begin tot graad 10 in 1971, waarna sy by die Onderwysopleidingskool Zonnebloem in Kaapstad gestudeer het vir 2 jaar. Sy het haar onderwysloopbaan te Pacaltsdorp Primêre Skool begin in 1974 tot September 1975. Daarna en gedurende 1976 het sy afloswerk by die St.Paul's Primary School gedoen. In 1976 is sy na die E.K. Laerskool in Zoar tot 1979.
Sy het haar matrieksertifikaat verwerf in 1981. Terwyl sy aan die Laerskool Langvlei onderwys gegee het, het sy besluit om terug te gaan na die Opleidingskollege. In 1983 begin sy by die Opleidingskollege Oudtshoorn en na 2 jaar verwerf sy haar Primêre Opleidings diploma III. In 1985 verhuis sy na Knysna waar sy by die Laerskool Fraaisig begin onderwys gee. In 1990 word sy as Departementshoof in die Grondslagfase aangestel. In 1995 word sy in die Senior Primêre departement opgeneem en as Adjunk-Prinsipaal (Jnr.) aangstel waar sy hoofsaaklik vir die finansiële sake verantwoordelik was. In 1996 aanvaar sy 'n skeidingspakket.
Na 3 jaar het sy weer 'n betrekking aanvaar as Afrikaans Tweede Taal Fasiliteerder aan die Heatherhill Learning Centre. Na 3 jaar daar, aanvaar sy 'n pos by Laerskool Knysna. Sy sê dat Laerskool Knysna die skool is wat sy kan uitsonder in haar onderwysloopbaan as die skool waar samehorigheid, entoesiasme, hulpvaardigheid, werksetiek en lojaliteit hoog aangeskrewe is.
MEV PETRO VICTOR (Afr)
Kwalifikasies: BEd Algemene onderwysgraad (Intermediêre en seniorfase)Ek beplan om deeltyds Honneurs te doen in leerondersteuning en Opvoedkundigesielkunde.
Buitemuurse aktiwiteite: Netbal en Didaktiese-wiskunde graad 6 & 7
Geskiedenis: Ek het skoolgegaan by Laerskool en Hoërskool Knysna. Daarna het ek vir 'n jaar gewerk by 'n advertensiemaatskappy. Ek het tans my vier jaar onderwysgraad voltooi by die Universiteit van Stellenbosch. Laerskool Knysna is my eerste ondewyspos. Ek het wel by verskillende skole my praktiese opleiding gedoen.
Ander: Ek het 'n Netbal en Hokkiekursus voltooi wat my help op sportgebied.
MRS. LOUISE PAINE (Eng)
Qualifications: H.Dip Ed. at Pretoria College of Education
Extra-mural Activities: Hockey
History: Louise Paine has been teaching for 20 years and although she is qualified as a Senior Primary teacher, she has taught High School, Primary School and Pre-Primary and ran her own playgroup for two years. Moved to Knysna in 2004. She is married to Rev. Colin Paine, Recot of St Georges Church. They have two children, Timothy and Marion. She enjoys all kinds of creative work and children.
MRS. MARGARET COLLET (Eng)
Qualifications: PTD
Extra-Mural Activities: Hockey, Swimming
History: My first post was at Cradock Primary, after that I taught at a Farm School, Greycliffe Primary. I have been teaching at Knysna Primary from 1989 and am at present head of Maths for the Senior Phase and also Head of Hockey.
MEV. HEILA ERASMUS (Afr)
Kwalifikasies: ODLO
Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Spreekkore
Geskiedenis: Sy het gematrikuleer aan die Hoërskool Transkei in 1971. Daarna studeer sy by die Graaf-Reinett Onderwyserskollege (1972 - 1975).
Onderwysposte beklee: Hoërskool Kareedouw, Hoërskool Jansenville, Hoërskool Wittedrift, Laerskool Sedgefield en is tans by Laerskool Knysna sedert 1995. Sy was ook die SWD Netbal O/13 afrigster en kan bykans enige sportsoort afrig. Atletiekbeampte by Nasionaal.
MRS. ALYSON KIESWETTER (Eng)
Qualifications: BA (H.Dip Ed), MA (African Linguistics)
Extra-mural Activities: Hockey, Choir, Eisteddfod
History: Mrs. Kieswetter matriculated from St Martin's Anglican school in Johannesburg. She then went on to complete her BA degree and post-graduate diploma in Education at WITS University. Her first teaching post was at Mondeor High school where she taught Zulu from grade 8 to grade 12. Mrs. Kieswetter was a matric teacher for many years before moving to a private school where she taught grade 4 to grade 7. She then completed her Honours and Masters Degrees in African Linguistics, both of which she passed with distinction, and was awarded the Vilakazi Memorial Award for best research by a Master's student. This research dissertation was published in a linguistics journal. After living in Europe for five years, Mrs. Kieswetter returned so S.A. and started teaching at K.P.S. in 2007. She is currently teaching English, NS, SS and LO to the grade 7 classes.
MNR. HENNIE NIGRINI (Afr)
Kwalifikasies: Besig met sy B.Ed [V.O.O]
-gespesialiseer in Geografie
-gespesialiseer in Tegnologie
-Menslike bewegingskunde
Buitemuurse aktiwiteite: Rugby, krieket en atletiek
Geskiedenis: Matrikuleer aan Hoër Landbouskool Marlow. Studeer verder aan Universiteit van die Vrystaat. Gee skool by Laerskool Cradock en begin onderrig by KPS 2011.
Mnr. Nigrini is besonder beindruk met KPS se dissipline en goeie samewerking tussen leerkragte. Besondere goeie Bestuur, die netheid van die leerders in die geheel, asook die netheid van die skoolterrein is vir hom uitstaande kwaliteite.
GRADE HEAD: MRS. EVELYN WHITE (Eng)
Kwalifikasies: HOD, VDO (Rekeningkunde)
Buitemuurs: Netbal, Atletiek
Geskiedenis: Studeer aan NKP en voltooi studies aan die einde van 1998. Begin my loopbaan in erns by Hoërskool Knysna gedurende 2000 en onderrig Rekeningkunde en Besigheidstudies GR 8,9,10 en 11. Voltooi graad in verdere onderwys met Rekeningkunde as hoofvak. Verlaat Knysna vir 2 jaar waartydens ek `n departementshoof pos in Pretoria aanvaar. Ek bekwaam myself verder met `n kurses in sensoriese, motoriese ontwikkeling by kleuters en begin my eie onderneming, Calmber Club. Ek verhuis weer na Knysna waar ek tans `n GR 5 pos by Laerskool Knysna beklee. Op buitemuurse gebied is ek betrokke by die afrigting van atletiek en Netbal
MRS. MARGIE NOLTE (Eng)
Qualifications: PTD (3 years), Certificate for teachers of Special Classes (1 yrs)
Extra-mural Activities: Library and prefects
History: She matriculated at the Hottentots Holland High School in Somerset-West in 1967. Thereafter she went on to a 3 year Primary Teachers' Diploma at the Cape Town Teachers Training College. Then she completed a one year Certificate for Teachers of Special Classes at the University of Cape Town.
Her first teaching post was at the Regent Street Primary School in Woodstock, Cape Town from 1972 - 1980. After a break of a few years, she returned to teaching in June 1984 at the Tygerhof Primary School in Milnerton, Cape Town. During her period at Tygerhof she attained her 2nd and 3rd Achievement Awards. At the end of 1990 she relocated to Knysna and started teaching at Knysna Primary in June 1992. She is presently Head of Department, (Intermediate Phase) and the Curriculum Co-ordinator for Grades 4-7.
MEV. ELMARÉ BECKER (Afr)
Kwalifikasies: THOD 4 jaar
Buitemuurse Aktiwiteite: Hoof van kultuur, Revue, Konserte, Aankoop en beheer van handboeke en vooraad, Ekstra Afrikaanse lesse
Geskiedenis: Sy het gematrikuleer op Garies, Namakwaland. Daarna studeer sy aan die Potchefstroomse Onderwyskollege, waar sy verbonde was aan "Pootnote" - 'n Sang- en Musiekgroep. Sy was aanvanklik deel van Alabama tot sy gekeur is vir "Pootnote" onder leiding van Dr. van der Westhuizen. Sy verwerf haar THOD in 1980.
Haar eerste pos was by Laerskool Dagbreek (Carletonville) toe President Pretorius in Potchefstroom. Daarna Laerskool Baillie Park - ook in Potchefstroom. Sy het onderskeie Revue-groepe afgerig, ook by Hoërskool Gimnasium, saam met haar man, Hennie. Daarna was sy vir jare in die privaatsektor en het in 1991 na Knysna verhuis. Vanaf 1993 - 1995 het sy onderwys gegee by Laerskool Sedgefield en is tans by Laerskool Knysna vanaf 2002. Is die stigter van Laerskool Knysna se eerste Revue in 2002 en het sedertdien 4 Revue's op die planke gebring. Word as HOD aangestel in 2008.
MRS. LINDSAY SMITH (Eng)
Qualifications: TD from JCE (3 years), Further ED from CEFT (2 years)
Extra-Mural Avctivities: Hockey, Extra Mathematics
History: She attended the Johannesburg Teachers' Training College from 1972 - 1973 and obtained a Teacher's Diploma for senior primary schools. She furthered her studies at The College of Education for Further Training from 1986 - 1987 and obtained a further Diploma in Education for Youth Preparedness specializing in Psychology.
She taught at Cliffview Primary School in the Transvaal from 1975 - 1990 where she obtained 3 merits. She moved to Knysna in 1991 and took up a teaching post at Knysna Primary in July 1996.
|