Knysna Primary SchoolThe Departmental Heads of Knysna Primary School
Little Elephants Pre-Primary  ::   Contact Us  

ADJUNK-HOOF

MNR. CHRISTOPHER STEARS (Afr)
Buitemuurse aktiwiteite:
Rugby, Krieket, Prefekte
Geskiedenis:
Hy is in Groot Brakrivier op 2 November 1951 gebore waar hy sy Laerskool loopbaan voltooi het aan die Laerskool Vorentoe. Hy matrikuleer in 1969 aan Hoërskool Punt. Na skool is hy weermag toe vir een jaar. Vanaf 1971 tot 1973 het hy aan die Onderwyskollege by Oudtshoorn studeer. Sy eerste onderwyspos was by die Laerskool Wildernishoogte, 'n plaasskooltjie. Vanaf 1976 is ek verbonde aan die Laerskool Knysna. Aan die einde van 2009 sal hy 34 jaar diens by hierdie skool hê. In 1983 is hy aangestel as departementshoof en vanaf 2003 is hy die onderhoof. Hy is nog van die leerkragte wat glo aan Christelike dissipline en harde werk! Sy filosofie is dat hy homself sien as 'n rolspeler vir die leerders en mede leerkragte. Met God se bystand hoop hy om bogenoemde doelwit uit te leef! Hy is trots om deel van Laerskool Knysna te wees waar die leuse, Porro (Vorentoe), verwesenlik word!!

DEPARTMENTAL HEADS

MEV. TEQUEENA TERBLANCHE (Afr)
Kwalifikasies:
OD III Junior Primêr
Buitemuurse Aktiwiteite:
Netbal, Atletiek
Geskiedenis:
Sy het in 1977 te Hoërskool Knysna gematrikuleer. Daarna is sy na die Oudtshoorn Opleidingskollege waar sy haar as 'n Grondslagfase onderwyseres bekwaam het. Sy word in 1981 aangestel by Laerskool Knysna. Aan die einde van 1985 het sy bedank, omdat daar 'n nuwe toevoeging tot die gesin was.In 1991 word sy weer aangstel by Laerskool Knysna en sy is tans departementshoof van die grondslagfase.

MRS. GINA LAHOUD (Eng)
Qualifications:
BA, HDE, PG Primary
Extra-mural Activities:
Tennis, Hockey
History:
She matriculated from Ellerslie Girls High in Cape Town and graduated BA from UCT in 1980 and HDE PG Primary in 1981. She taught at St Agne's Primary in Cape Town and received a Merit Award in 1986. After that she taught at various schools like St Anne's in Plumstead, Wynberg Girls Primary, St Anne's in East London and Plettenberg Bay Primary. She has been teaching at Knysna Primary since 2001. Appointed as HOD in 2007.

MRS. MARGIE NOLTE (Eng)
Qualifications:
PTD (3 years), Certificate for teachers of Special Classes (1 yrs)
Extra-mural Activities:
Library and extra Afr lessons
History:
She matriculated at the Hottentots Holland High School in Somerset-West in 1967. Thereafter she went on to a 3 year Primary Teachers' Diploma at the Cape Town Teachers Training College. Then she completed a one year Certificate for Teachers of Special Classes at the University of Cape Town.
Her first teaching post was at the Regent Street Primary School in Woodstock, Cape Town from 1972 - 1980. After a break of a few years, she returned to teaching in June 1984 at the Tygerhof Primary School in Milnerton, Cape Town. During her period at Tygerhof she attained her 2nd and 3rd Achievement Awards. At the end of 1990 she relocated to Knysna and started teaching at Knysna Primary in June 1992. She is presently Head of Department, (Intermediate Phase) and the Curriculum Co-ordinator for Grades 4-7.

MEV. ELMARÉ BECKER (Afr)
Kwalifikasies:
THOD 4 jaar
Buitemuurse Aktiwiteite:
Hoof van kultuur, Revue, Konserte, Aankoop en beheer van handboeke en vooraad, Ekstra Afrikaanse lesse
Geskiedenis:
Sy het gematrikuleer op Garies, Namakwaland. Daarna studeer sy aan die Potchefstroomse Onderwyskollege, waar sy verbonde was aan "Pootnote" - 'n Sang- en Musiekgroep. Sy was aanvanklik deel van Alabama tot sy gekeur is vir "Pootnote" onder leiding van Dr. van der Westhuizen. Sy verwerf haar THOD in 1980.
Haar eerste pos was by Laerskool Dagbreek (Carletonville) toe President Pretorius in Potchefstroom. Daarna Laerskool Baillie Park - ook in Potchefstroom. Sy het onderskeie Revue-groepe afgerig, ook by Hoërskool Gimnasium, saam met haar man, Hennie. Daarna was sy vir jare in die privaatsektor en het in 1991 na Knysna verhuis. Vanaf 1993 - 1995 het sy onderwys gegee by Laerskool Sedgefield en is tans by Laerskool Knysna vanaf 2002. Is die stigter van Laerskool Knysna se eerste Revue in 2002 en het sedertdien 4 Revue's op die planke gebring. Word as HOD aangestel in 2008.







Site designed, sponsored and hosted by

S2 Web Solutions