Knysna Primary SchoolSport at Knysna Primary School
Little Elephants Pre-Primary  ::   Contact Us  
OUTSIDE SPORT
Gymnastics
Squash
Cross Country (B & G)

Knysna gimnastiek klub

GYMNASTICS - SOUTH ZONE NATIONAL COMPETITION: 25/26 June 2011
    The following learners took part in a national competition in Oudtshoorn.
    [Western Cape, Northern Cape & Eastern Cape]
  • Kirsten Smit
  • Katherine Kluyts
  • Reinhart Strydom – 5th overall special mention vault – Bronze level
  • Kyle Groome 3rd overall special mention Parallel bar – Silver level
Vir die afgelope 9 jaar is Yvette Share (BA honeurs graad in Kinderkinetika) afrigter en eienaar van Knysna gimnastiek klub. Deur die jare het talle van Laerskool Knysna gimnaste prestasies behaal, deur ingesluit te wees in die SWD span en selfs in die Weskaap Gimnastiek span. In 2009 het 13 gimnaste van Laerskool Knysna die SWD span in Stellenbosch verteenwoordig en daarvan is 8 weer verkies tot die Weskaap span na die Suid zone Kompetisie in Uitenhage. Daar het hulle altesaam 6 apparaat medaljes en 1 algehele silwer medalje gewen.

    Die klub bied:
  1. Artistiese gimnastiek vir seuns
  2. Artistiese gimnastiek vir dogters
  3. Ritmiese gimnastiek vir dogters
Daar is ook 'n hele paar van die Laerskool gimnaste wat ritmiese gimnastiek doen en baie goed vaar. Een van die 10 jarige gimnaste doen selfs vlak 6, wat 'n groot prestasie is.

Vir meer inligting, skakel asb: Yvette Share 082 224 5534
NUUS

Veels gelus aan die gimnaste van Knysna gimnastiekklub, wat gekies is tot Wes Kaap span, hul gaan deelneem aan Suid Zone in Oudtshoorn einde Junie:
  • Isabella de Beer
  • Chelsea Utermark
  • Zoe Robertson
  • Rene Strydom
  • Jaqualine Kayster
  • Amanda du Plessis
  • Hayley Hendry
  • Eveleen dos Santos
  • Leya van der Merwe
  • Ashlin Jacobs






Site designed, sponsored and hosted by

S2 Web Solutions