There are 13 dedicated teachers that make sure that a high academic standard is achieved. Classes are presented in English and in Afrikaans and Computer training is also offered.
Different types of sport are available from grade 1. During summer these are tennis, athletics, cricket and swimming. During winter we offer hockey, netball and rugby. Learners can also play chess or be part of the junior choir. Individual piano, guitar, recorder and violin lessons are also available. These pupils also have the opportunity to be selected to play in the school orchestra.
At the end of each year we award the learners for their achievements at our annual prize giving.
There is also an after care facility available.
Grondslagfase
Daar is 13 toegewyde onderwyseresse wat sorg dat 'n hoë akademiese standard gehandhaaf word. Klasse word of in Engels of in Afrikaans aangebied. Rekenaaropleiding genie took aandag.
Verskeie sportsoorte word vanaf Graad 1 aangebied. Gedurende die somermaande is daar tennis, atletiek, krieket en swem. Gedurende die winter is daar hokkie, netball en rugby. Leerders ka nook skaak speel op deel wees van die junior koor. Individuele clavier-, kitaar-, blokfluit- en vioollesse word aangebied. Leerders he took die geleentheid om in die skoolorkes opgeneem te word.
Aan die einde van die jaar is daar 'n prysuitdeling waartydens leerders vir hul prestasies beloon word. Daar is ook nasorggeriewe vir leerders wie se ouers dit verlang.